Ons besigheid:
My naam is Wynand Hamman ,
Ek is self 'n boer van die Boesmanland, wat 'n behoefte gesien het in die skoonmaak van boorgate sonder om windpomp stand te laat sak en die insit van boorgat casing. Uithaal van windpomp pype wat geval het, son pompe en dompel pompe wat in gate vas sit of geval het. Ons werk landswyd.
Dienste:
- Herstel van Windpompe (enige fabrikaat)
- Boorgate skoonmaak bv. (Bye korwe,wortels,toe geloopte gate en sommer net gate wat vuil is deur jare se sand inval) Tot op 150 meter diep.
- Pype sak
- Pype uithaal
- Nuwe gate boor
- Ons werk landswyd